Search form

Numeri 33:3

3Hulle het op die vyftiende dag van die eerste maand van Raämses verder gegaan. Dit was die oggend ná die Paasfees. Die Here het hulle gelei, en al die Egiptenaars het gestaan en kyk toe hulle weggaan.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index