Search form

Numeri 33:38

38Die priester Aäron het teen Hor-berg opgegaan en hy het daar gesterf. Die Here het gesê hy moet daar sterf. Dit was op die eerste dag van die vyfde maand in die veertigste jaar nadat die Israeliete uit Egipte gekom het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index