Search form

Numeri 33:40

40Die koning van Arad was ’n Kanaäniet. Hy het gehoor dat die Israeliete in sy land gekom het. Hy het in die Suid-land gewoon, in die land Kanaän.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index