Search form

Numeri 33:54

54Julle moet lootjies trek en julle moet die land verdeel tussen julle families. Julle moet vir ’n groot familie ’n groot stuk grond gee en vir ’n kleiner familie ’n kleiner stuk grond. Elke persoon moet die grond kry wat die lootjie sê. Elke stam moet sy eie grond hê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index