Search form

Numeri 36:1

Die dogters van Selofgad moet met familie trou

1Gilead was die seun van Makir seun van Manasse, hulle was uit die nageslag van Josef. Die familiehoofde van die families uit die nageslag van Gilead het kom praat met Moses en die familiehoofde van die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index