Search form

Numeri 36:2

2Hulle het gesê: “Die Here het vir Meneer gesê jy moet lootjies trek en die land verdeel tussen die Israeliete. Die Here het ook vir Meneer gesê jy moet ons broer Selofgad se grond vir sy dogters gee.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index