Search form

Numeri 36:3

3Maar wanneer hulle nou trou met mans van ander stamme van Israel, dan neem hulle die grond weg van die grond van ons voorvaders en dan sit hulle dit by die grond van die stamme met wie se mans hulle trou. En dan is daardie grond nie meer by die grond wat ons gekry het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index