Search form

Numeri 36:4

4En wanneer dit Hersteljaar word vir die Israeliete, dan sal hulle grond gaan na die grond van die stamme met wie se mans hulle getrou het, en hulle grond sal nie meer by die grond wees wat ons voorvader se stam gekry het nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index