Search form

Numeri 4:42

42Moses en Aäron het ook die Merari-familie getel. Hulle het opgeskryf van wie se nageslag elkeen is en aan watter familie hy behoort.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index