Search form

Numeri 5:13

13en sy het seks met ’n ander man, maar haar eie man weet nie daarvan nie. Daar is ook nie ’n getuie teen haar nie, en niemand het gesien dat sy dit doen nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index