Search form

Numeri 5:30

30Dit is ook die wet vir wanneer ’n man net dínk dat sy vrou ontrou was aan hom. Die priester moet die vrou voor die Here laat staan en hy moet alles met haar doen wat die wet sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index