Search form

Numeri 6:11

11Die priester moet een duif offer om ’n sonde-offer te wees en die ander duif moet hy offer om ’n brand-offer te wees. Die priester moet versoening doen vir die persoon, want hy was naby ’n lyk en hy moet daardie dag weer gewy word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index