Search form

Numeri 6:14

14en hy bring sy offer vir die Here saam. Die offer is: ’n gesonde jaaroud ram-lam om ’n brand-offer te wees, ’n gesonde jaaroud ooi-lam om ’n sonde-offer te wees, ’n gesonde skaap-ram om ’n ete-offer te wees,

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index