Search form

Numeri 6:20

20Die priester beweeg die skouerblad en die brood heen en weer voor die Here. Dit is ’n beweeg-offer en dit is gewy en dit behoort aan die priester, saam met die bors en die boud van die ram. Die bors is ’n beweeg-offer en die boud is ’n present. Daarna mag die nasireër wyn drink.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index