Search form

Numeri 6:21

21Dit is wat die nasireër moet doen, hy het ’n gelofte gemaak en dit is die offer wat hy moet bring omdat hy gewyd is. Hy mag ook nog ander offers bring as hy iets het om vir die Here te gee. Hy moet doen wat hy belowe het en wat die wet sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index