Search form

Numeri 6:3

3dan mag hy nie wyn of sterk drank drink nie. Hy mag nie wyn of asyn of sterk drank drink nie. Hy mag ook nie druiwesap drink nie en hy mag nie druiwe eet nie, nie vars druiwe of rosyne nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index