Search form

Numeri 6:5

5Terwyl hy ’n nasireër is soos hy belowe het, mag hy nie sy hare skeer nie. Hy moet gewyd bly. Hy het homself ’n tyd lank aan die Here gewy, en hy moet gewyd bly totdat daardie tyd verby is. Sy hare moet lank word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index