Search form

Numeri 6:7

7Ook wanneer dit sy pa of sy ma of ’n broer of ’n suster is wat sterf, mag hy homself nie onrein laat word nie, want sy lang hare wys dat hy aan die Here gewy is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index