Search form

Numeri 7:1

Die leiers van die Israeliete gee presente vir die werk by die tempel-tent

1Toe Moses die tempel-tent klaar opgeslaan het, het hy die tent en al die gereedskap daarby gesalf en gewy, en ook die altaar en die altaar se gereedskap.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index