Search form

Numeri 7:5

5“Jy moet die waens en die beeste neem wat hulle bring, en jy moet dit vir die Leviete gee om te gebruik vir die werk met die tent waar Ek aan die Israeliete verskyn, elke familie moet dit gebruik vir die werk wat hulle moet doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index