Search form

Numeri 8:12

12Die Leviete moet dan hulle hande sit op die koppe van die bulle, en Aäron moet die bulle vir My offer, die een bul is ’n sonde-offer en die ander bul is ’n brand-offer. Hierdie offers is om versoening te doen vir die Leviete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index