17Al die eerste seuns en eerste kalwers en lammers en vulletjies van die Israeliete is Myne. Ek het hulle aan My gewy toe Ek die eerste seuns en die eerste kalwers en lammers en vulletjies van die Egiptenaars laat sterf het.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.