Search form

Numeri 8:22

22Daarna het die Leviete gekom om vir Aäron en sy seuns te werk in die tent waar die Here aan die Israeliete verskyn. Hulle het met die Leviete gedoen wat die Here vir Moses gesê het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index