Search form

Numeri 8:26

26Hulle mag nog die ander Leviete help om die werk te doen, maar hulle moenie self die werk doen nie. Dit is wat jy vir die Leviete moet sê hoe hulle die werk moet doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index