Search form

Numeri 9:10

10“Jy moet vir die Israeliete sê: Wanneer een van julle of van julle nageslag onrein geword het omdat hy aan ’n lyk geraak het of omdat hy weggegaan het na ver plekke, dan moet hy die Paasfees vir My vier

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index