Search form

Numeri 9:13

13Maar wanneer iemand rein is en hy is nie ver weg van sy huis nie, en hy vier nie die Paasfees nie, dan moet julle hom afsny van my volk. Hy het nie die offer vir My gegee op die regte tyd nie, en hy moet die straf kry vir sy sonde.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index