Search form

Numeri 9:14

14Wanneer ’n vreemdeling by julle woon en hy vier die Paasfees vir My, dan moet Hy dit doen soos Ek gesê het en soos Ek besluit het. Hy moet dit so doen, want die Israeliete en ook die vreemdelinge moet doen wat Ek sê.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index