Search form

Numeri 9:3

3Julle moet die fees vier op die veertiende dag van hierdie maand, wanneer dit begin donker word. Julle moet die fees vier soos Ek vir julle gesê het en soos Ek besluit het.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index