Search form

Obadja 1:18

18Die nageslag van Jakob

sal wees soos ’n vuur,

die nageslag van Josef

sal wees soos vuurvlamme,

en julle, die nageslag van Esau,

sal wees soos kaf wat brand.

Daar sal niks oorbly nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index