Search form

Obadja 1:7

7Hulle sal julle

wegjaag uit julle land.

Julle eie vriende het ’n ooreenkoms

gemaak met julle,

maar hulle sal vir julle

wag langs die pad

en hulle sal julle aanval.

Julle het vir hulle kos gegee,

maar hulle sal julle aanval

op ’n plek

waar julle dit nie verwag nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index