Search form

Filippense 2:17

17Julle geloof is ’n offer wat julle gee om God te dien. As ek moet sterf, dan sal my bloed wees soos ’n drank-offer wat iemand by julle offer uitgooi, maar ek sal bly wees daaroor. Ja, ek sal bly wees saam met julle.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index