Search form

Filemon 1:1

Paulus en Timoteus groet vir Filemon en die mense by hom

1Ek, Paulus, is nou in die tronk omdat ek aan Christus Jesus behoort. Ek en ons vriend Timoteus skryf hierdie brief vir jou, Filemon. Jy werk saam met ons vir God, en ons is lief vir jou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index