Search form

Filemon 1:16

16En nou kry jy hom terug, en hy is nie meer ’n slaaf nie, hy is nou iemand wat meer is as ’n slaaf. Ja, hy is ’n vriend, ek is baie lief vir hom. Maar jy is baie meer lief vir hom, want hy is nog jou slaaf en hy behoort nou ook aan die Here.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index