Search form

Filemon 1:2

2Ons skryf ook vir Affia. Sy glo saam met ons in Christus. Ons skryf ook vir Argippus wat baie hard saam met ons gewerk het. Ons skryf ook vir die gemeente wat in jou huis bymekaarkom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index