Search form

Spreuke 10:1

Mense wat reg lewe en mense wat verkeerd doen

1Spreuke van Salomo.

’n Pa en ’n ma is bly as hulle kinders

wysheid het,

maar hulle is hartseer as hulle kinders dwase is.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index