Search form

Spreuke 10:20

20Die woorde van ’n mens wat reg lewe,

is soos die beste silwer,

die dinge wat mense dink wat verkeerd doen,

beteken niks.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index