Search form

Spreuke 11:9

9’n Mens wat nie die Here dien nie,

praat sleg oor ander mense,

hy wil hulle laat sterf,

maar mense wat reg doen,

weet hoe hulle moet lewe,

en hulle hou aan om te lewe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index