11Wanneer iemand in sy grond werk,
dan sal hy genoeg hê om te eet,
’n onverstandige mens doen dinge
wat vir hom niks help nie.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.