Search form

Spreuke 13:1

Die lig van mense wat reg lewe, skyn vrolik

1’n Kind wat wysheid het, luister

wanneer sy pa vir hom leer,

maar iemand wat altyd wil spot, luister nie

wanneer sy pa met hom raas nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index