Search form

Spreuke 13:13

Die dinge wat ’n wyse mens vir jou leer, laat jou lewe

13Wanneer ’n persoon nie wil doen

wat ’n wyse mens vir hom leer nie,

dan sal hy arm word

en hy sal iemand se slaaf moet word,

maar wanneer hy doen wat ’n wyse mens vir hom sê,

dan sal hy ’n beloning kry.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index