Search form

Spreuke 14:16

16’n Wyse mens is bang vir die dinge wat kan gebeur,

en hy doen niks wat dit sleg sal laat gaan met hom nie.

’n Dwaas dink nie wat hy doen nie,

hy dink hy sal altyd veilig wees.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index