21’n Sondaar dink die mense wat naby hom is,
is nie belangrik nie,
maar die persoon wat goed is vir mense
wat hulleself nie kan beskerm nie,
is ’n gelukkige mens.
© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.