Search form

Spreuke 14:25

25Wanneer ’n getuie die waarheid praat,

dan red hy mense se lewens,

maar wanneer ’n getuie aanhou om leuens te vertel,

dan maak hy alles vals.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index