Search form

Spreuke 14:32

32’n Mens wat verkeerd doen,

sterf omdat hy slegte dinge doen,

die mens wat reg lewe,

weet dat die Here hom beskerm,

ook wanneer hy sterf.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index