Search form

Spreuke 15:17

17Dit is beter om net groente te eet

en te weet dat mense lief is vir jou,

beter as om die vleis van ’n vet bees te eet

en te weet dat mense jou haat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index