Search form

Spreuke 15:24

24’n Verstandige mens loop op die pad van die lewe,

daardie pad gaan boontoe.

’n Verstandige mens loop nie op die pad na die doderyk nie,

daardie pad gaan ondertoe.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index