Search form

Spreuke 18:14

14Wanneer ’n man aanhou hoop,

dan sal dit hom help wanneer hy siek is,

maar niemand kan aanhou lewe

as hy moedeloos is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index