Search form

Spreuke 18:19

19’n Mens kan nie maklik inkom in ’n stad

wat sterk mure het nie,

ook nie in ’n paleis wat ’n sluitbalk

aan die poort het nie.

Jy kan ook nie maklik praat met ’n broer

wat kwaad is vir jou omdat jy

iets verkeerd gedoen het aan hom nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index