Search form

Spreuke 19:25

25As jy ’n pak slae gee vir iemand wat altyd wil spot,

dan sal ’n ander jongmens wat baie min weet, iets leer.

As jy vir ’n verstandige mens sê hoe hy moet lewe,

dan sal hy nog meer verstandig word.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index