Search form

Spreuke 20:5

5Wanneer iemand goed dink

voordat hy vir ander mense sê wat hulle moet doen,

dan is dit soos water in ’n diep put.

Verstandige mense skep daaruit,

hulle luister na wat hy sê.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index